Kontak Ons

 

Ons venue nestel op ‘n druiwe- en groenteplaas op Kapel, in die hart van die Olifantsriviervallei, tussen Klawer en Vredendal. Dit is baie naby die N7-hoofroete wat die Kaap en Namibië en ook die Kaap en Upington verbind.



Wil jy meer oor ons uitvind? Vul die vorm onder in.



Ons span sal jou binnekort kontak om meer inligting aan jou te verskaf. Ons voeg jou ook op ons nuusbrief-databasis om gereeld inligting oor ons venue en streek aan jou te stuur.



Ons nuusbrief bevat ook inligting oor spesiale aanbiedinge, kompetisies en uitgesoekte promosies van ons vennote.


Ons adres

Posadres
Posbus 56
Vredendal
Suid-Afrika
8160

Besprekingsvorms en bepalings en voorwaardes

Om 'n bespreking te bevestig, laai die spesifieke vorm af, voltooi dit, skandeer en e-pos na idma@mylan.co.za. Lees beslis ons voorwaardes en bepalings.