Sprokies-troue

Marinda se seekospot
January 9, 2017
Beste raad vir troudag
January 9, 2017

Hier aan die begin van 2017, dink ons terug aan byna ‘n jaar gelede toe ons die voorreg gehad het om Lizahn en Ralph Whites se troudag by ons by Idma@Kapel te kon vier.
Die paartjie se grootdag was sprokiesagtig teen die welige agtergrond van die plaas met sy wingerde, rivier en groot bome. By Idma@Kapel is ons grootste prioriteit om gaste met ons huislike atmosfeer, welkom te laat voel. Dit is vir ons belangrik dat ons gaste se wense verwesenlik moet word. Elke spesiale oomblik is deur Carla Diener Fotografie en haar assistent Desi Kotze vasgevang om  gekoester te kan word. Klik hier om die paartjie se trou-album te sien:  

Lizahn & Ralph