Nuus


February 28, 2018

Idma@Kapel kan vir jou die troue van jou drome gee!

Nadat die verlowingsvieringe effens bedaar het en die heerlike troubeplanning moet begin, kan dit soms vir ’n toekomstige bruid ’n groot uitdaging wees om ’n droomtrourok, skoene, die mooiste blomme, lekkerste spyseniering en perfekte venue, gepaard met al die ander ekstras, te reël en beplan. Dit kan die pragtige bruid meer opgewerk as opgewonde laat voel. Gelukkig weet Idma@Kapel dit reeds en is gereed om jou te help! Hulle besef die reëlings en stres van troubeplanning kan oorweldigend wees en al die lekkerte daaruit wegneem. Een van ’n toekomstige bruid se grootste bekommernisse is die […]
November 14, 2017

Idma@Kapel die perfekte venue vir jou droomtroue

Dis trouseisoen en Idma@Kapel weet dat die reëlings vir ’n perfekte troue met baie stres en harde werk gepaard gaan. Terwyl jy soek na die beste trouvenue, hoekom nie soek na ’n plek wat vir jou meer as net ’n venue kan bied nie? Jy benodig diens waarop jy kan staat maak. Idma@Kapel verseker professionaliteit, gasvryheid en is ten volle toegerus om jou droomtroue ’n realiteit te maak. Idma@Kapel is geleë op die plaas Kapel net buite Vredendal. Dit is bekend vir sy pragtige natuurskoon en prentjiemooi uitsig op plase wat die Olifantsriviervallei omring. Jy, […]
January 9, 2017

Beste raad vir troudag

Op die webwerf mooitroues.co.za het Toy en Carissa, wat by Idma@Kapel getrou het,  die beste raad vir ’n troudag gegee: Geniet elke liewe oomblik van die dag.   “Kies ’n goeie fotograaf en seremoniemeester – ons s’n was uitstekend! Musiek en kos is baie belangrik, maar die belangrikste is dat almal lekker saam kuier. Raad vir die huwelik: Wees die beste vir mekaar wat jy kan wees,” skryf mooitroues.co.za.   Hulle troue kan beskryf word as ’n kombinasie van koel, sagte kleure, warm glimlagte en groot pret. Hulle het een Sondag ’n draai gaan maak […]